Central Chapter run: Hô-Kaai Bistro, Loskop Dam area and to Hendrik and Maria Sadie in Groblersdal

Members from Central Chapter travelled from everywhere to meet up at the last departure point in Witbank. From there we travelled to Hô-Kaai Pub & Bistro, situated next to the N11 between Middelburg and Groblersdal where we had a buffet brunch while enjoying our friends’ company.

By 14:00, some members went home and the rest travelled to Groblersdal where we stayed over at the B&B of Hendrik and Maria Sadie. We had a braai with delicious side dishes and Rita Schoeman’s birthday cake for dessert. Thank you for sharing your birthday with us, Rita.

Breakfast was fruit salad and yoghurt and lunch was spectacular with rotisserie chickens and mouth-watering salads and garlic bread.

The return trip started at 14:00.

Kom ons skinder gou. Ons skinder oor Hendrik en Maria.

~ Mense wat voorheen by Hendrik en Maria gekuier het, het seker geweet wat om te verwag.
~ Mense wat nie daar was nie, moet dit nooit ooit weer mis nie.
~ Mense wat die afgelope naweek daar was, het iets beleef wat ék nie sommer maklik gaan vergeet nie.

Dié mense (ons praat nou van Hendrik en Maria) se gasvryheid ken geen perke nie. Hulle het eenvoudig geen moeite ontsien ten opsigte van enigiets nie – op en af gedraf die hele tyd! Die kos was puik!

Baie, baie dankie aan jul albei vir alles wat jul gedoen het om hierdie naweek so ‘n groot sukses te maak. Ons waardeer alles so baie … en hoop dat ons volgende jaar weer so ‘n geleentheid kan reël. Veels geluk met een van die beste runs hierdie jaar!

Dankie aan elke ander lid van die Chapter wat meegedoen, gelag en geniet het. Dit was ‘n voorreg om almal nog bietjie beter te leer ken.

Laastens, Henry en Louise, ons almal se bekers en harte loop oor van dankbaarheid dat jul daar was en spoedig vorder op die pad na gesond word.

For videos of the weekend’s run, click HERE.

For more photos of the run, click HERE.