WC Chapter: Run to Sandown Blues, Kleinmond, 28 February 2021

Written by Amorita Engelbrecht

Toe kies ons Kapenaars die warmste en winderigste dag dié somer om op die Wings te klim! Ek bly hoop dat André sal sê ons kan met die kar ry, maar as ek enigsins kla oor die weer, sê hy dat hy die Wing gaan verkoop, en wil ek nou dít op my gewete hê?!  Op pad na ons bymekaarkomplek waai die wind só sterk dat ek amper gevra het of hy my nie kan terugvat huistoe nie, maar ek byt maar vas en klou.

By die garage is daar al ‘n hele groep mense. Wynand is op sy mooi swart 1500, net sleg om hom so alleen te sien.  Daar is ook nuwe vriende, Clive en Milly Fourie, en Jacques het sy mooi dogter saamgebring vir die rit. Renthia is nie by Boet nie, ons dink spesiaal aan haar, haar gesondheid is nie na wense nie. We are just waiting for Delph and Henda. He sent a message that they were waiting for Wynand, so we let them know that we will meet at Kleinmond.

Going along Clarence Drive, the scenery was as usual beautiful, the wind blowing white foam from the waves, lots of traffic with superbikes whizzing past us. The mountain screened us from most of the wind and it was still quite cool, so all in all, quite a pleasant drive.

Arriving at Sandown Blues we met the rest of the crowd from Worcester and De Doorns – a good turnout for our chapter.  We ordered our drinks while catching up on the latest news. Our numbers were obviously a challenge for the waiters, with orders being duplicated and waiting rather a long time for some things, but in the end, everyone got what they ordered and we enjoyed it.

Die mense begin vertrek. Ons en Wynand ry saam en dis toe dat die hitte ons tref! Gelukkig is die wind nie meer so erg nie; selfs oor Sir Lowry’s Pas is dit heel gangbaar. Dit is erg om die rook in die lug te sien – die brand in Jonkershoekvallei in Stellenbosch is nog nie geblus nie.

Almal kom veilig tuis na ‘n lekker kuier saam, dankie aan Krish en sy span vir al die reëlings. Ons vertrou dat ons hierdie jaar wel ons Wing Fling gaan hou. Ons sal graag ons vriende uit die noorde weer wil sien!  Veilig bly.

For more photos, click HERE.