23 thoughts on “Breaking News: Bikes to Trikes Conversions”
Goeie dag
Net as navraag, ek ry so n 150cc bigboy scootertjie wat ek maar aan geskaf het net vir werk, lig op petrol, maar sal graag die wil converte na n drie wiel, maar se die voor suspensie na twee wiele.
Sal jul vir my so n beraamde prysie kan gee wat so omskakeling gaan kos.
Niks fansie nie, net wat veiliger gaan wees op die pad.
Ek het ‘n Kawasaki Yukon 900 cc 2018 model.
Daar is extras opgesit vir ry gerief ens en ek sal graag die voorkant wil oorspronklik hou. Jou foto van die blou en wit conversion minus die voorste deel behoort puik te wees. Dit sal net swart moet wees en indien moontlik die wit deel chrome laat maak. Indien dit moontlik is kan jy my ‘n Quote stuur en as dit aanvaarbaar is sal ek die bike by jou via courier kry.
Vreeslik dankbaar
I have a BMW R1200RT 2006 model that I would like to convert to a trike. Will this kit fit on the BMW and what are the costs involved.
Please let me know. My number is 0733404337
Hallo Herman. Ek het jou e-posadres na Hendrik gestuur. Kan jy asseblief ook jou selfoonnommer vir my laat weet? Jy kan dit hier doen of jy kan dit vir my stuur na 082 925 3514.
Suzette Grobler
Hallo Arie. Ek weet tans van drie mense wat hard soek na trikes. Stuur my asseblief jou nommer na 082 925 3514. Ek sal my ore oophou en jou laat weet sodra ek van iets hoor.
Suzette Grobler
Hi Hendrik, I own a 2008 Goldwing and I am interested to hear more about your conversion in a trike. Please contact me at ca******@***il.com
Thank you and best regards
Fausto
Hendrik replied to your enquiry and says he is unfortunately not able to convert RTs. This can only be done in the USA. They are not prepared to sell the kits to any business or individual.

Kan e-mail.
Kontak asseblief vir Hendrik Sadie direk. Die nommer is hierbo.
Good day. Can you convert my BMW R1200 RT 2009 in a trike, and what will the cost be. Cell 0828434280
Hendrik Sadie will personally contact you; or you can contact him on the number above.
Goeie middag Hendrik.
Ek het ‘n Kawasaki Yukon 900 cc 2018 model.
Daar is extras opgesit vir ry gerief ens en ek sal graag die voorkant wil oorspronklik hou. Jou foto van die blou en wit conversion minus die voorste deel behoort puik te wees. Dit sal net swart moet wees en indien moontlik die wit deel chrome laat maak. Indien dit moontlik is kan jy my ‘n Quote stuur en as dit aanvaarbaar is sal ek die bike by jou via courier kry.
Vreeslik dankbaar
Johan.
Johan, Hendrik het jou per epos geantwoord op 19 Desember 2021.
I have a VFR 1200f would like to covert to basic trike what is the cost to do this
Please contact Hendrik Sadie: 082 492 0966
Would this fit a Suzuki Boulevard
Please contact Hendrik Sadie on 082 492 0966.
Good morning Hendrik
I have a BMW R1200RT 2006 model that I would like to convert to a trike. Will this kit fit on the BMW and what are the costs involved.
Please let me know. My number is 0733404337
Koste om 2007 Goldwing 1800 na die wiel te omskep. 0828759597 Hoe lank duur dit om die werk te voltooi. Kwoteer asb op vaste as.
I’m interested in buying a trike motor bike between R 150 000 and R180 000.
My contact
Mr Tebogo Kgosieng
0834305962
kg********@***il.com
BMW 1100 RT VERANDER NA 3 WHEELER TRIKE TOE PRYS ASB
What will it cost to convert a Honda goldwing 1500 or 1800 to a trike
Please contact Hendrik Sadie on 0824920966 for more information.
Hi Herdrik, ek net n 1500 Goldwing wat ek graag n “3 wheeler” wil maak. Kan jy asb vir my meer inligting stuur
Hallo Herman. Ek het jou e-posadres na Hendrik gestuur. Kan jy asseblief ook jou selfoonnommer vir my laat weet? Jy kan dit hier doen of jy kan dit vir my stuur na 082 925 3514.
Suzette Grobler
Hendrik ek is nog steeds opsoek na 1500 trike
Prysklas so tussen 150 000 en 200 000
Hallo Arie. Ek weet tans van drie mense wat hard soek na trikes. Stuur my asseblief jou nommer na 082 925 3514. Ek sal my ore oophou en jou laat weet sodra ek van iets hoor.
Suzette Grobler
Hi Hendrik, I own a 2008 Goldwing and I am interested to hear more about your conversion in a trike. Please contact me at ca******@***il.com
Thank you and best regards
Fausto
Hi,
Would you be able to convert a BMW 1150 RT