Central Chapter sings The Wing Song – 11 February 2018

https://www.facebook.com/MetroBeeld/videos/580116112332748/?hc_ref=ARQu1CQ9q_OPkOsEJQBOBWu5FYiUnrSzPPYxGhejtSAoLs5vZR85GuH39WMEj4viIvs

Jy gaan sukkel om die trane terug te hou as jy dié video kyk. Neels van Zyl (35), ‘n hemipleeg wat aan die Wes-Rand woon, en sy ma, Alett Van Zyl, het die Central Chapter van die Wing Riders SA-motorfietsklub Sondag op ‘n ontbytrit vergesel. Lees meer oor sy storie in die nuutste uitgawe van Metro-Beeld-Suid wat vandag saam met Beeld versprei word in Johannesburg, die Vaaldriehoek asook aan die Oos- en die Wes-Rand. Video: Carien Grobler