2023 Wing Fling

Wing Riders SA's National Council, your host this year, looks forward to welcoming all members of Wing Riders SA to our annual flagship event, the 2023 Wing Fling. 2023 also marks the 40th anniversary of Wing Riders SA. The Wing Fling will take place at The Ranch in Polokwane from 15 to 21 October 2023. See you all there! Click HERE to view our invitation, for members of Wing Riders SA  

Read More

2021 Wing Fling – written by Amorita Engelbrecht & Cynthia le Roux

Sondag 3 Oktober 'n Woeste suidooster waai Woensdag en Donderdag in Gordonsbaai, reën word vir later in die week voorspel, dus ry Johan Hattingh al Donderdag; hy het genoeg gehad van die nat Kaap!  Die komitee is ook vroeër weg om dinge reg te kry. Gerdus en Cynthia het via Addo na Knysna gegaan (lekker lang vakansie) en Peet het ook so kuier-kuier veilig uit Walvisbaai aangekom. Ons vertrek op 'n yskoue, windstil dag en kry vir Kraai, Peet en Wynand en Jana by die petrolstasie. Die wêreld is grasgroen en die damme vol na ons winter, voorwaar 'n seën!...

Read More

2019 Wing Fling – written by Cecile Rademeyer

  Vrydag, 4 Oktober 2019 Ons ontmoet almal by Alzu en eet by Spur. Na ete pak ons die pad aan Barberton toe. Dis vrekwarm met ons aankoms daar en ons kry ietsie te drinke. Die mooiste uitsig begroet ons op die pas buite Barberton. Ons ry maar stop-stop. In Witrivier stop ons die laaste keer vir petrol en vinnige vingeretetjie. Anton drink die laaste bietjie koffie – al wil niemand glo dat dit net koffie is nie. Ons bereik ons finale bestemming omtrent 16:30. Lieflike lugversorgde kamer begroet ons. Die groot uitpak begin. Daarna is ons almal rustig onder...

Read More

2019 Wing Fling – written by Amorita Engelbrecht

Vrydag, 4 Oktober 2019 Dit is koel en windstil toe ons om 4 v.m. uit Gordonsbaai vertrek. By Worcester kry ons vir Wynand en Anna en Willie en Magdalena. As ons net 'n paar minute gewag het, was Boet en Renthia ook by ons.  Hulle het darem gou by ons aangesluit. Net buite Laingsburg stop 'n verkeersman ons, Wynand het besluit hy hou sommer verby, gelukkig was al ons papiere in orde. Ons eet by Drie Susters. Dit is nog steeds koel, met die wind wat effens opkom. Die veld is bitter droog. 'n Vorige keer toe ons hier verby...

Read More

2018 Wing Fling Awards and Trophies

Wing Riders of South Africa prides itself on riding the best touring bikes ever made. These bikes are not only amazing machines to own and ride, but are absolute show-stoppers when displayed in public. The annual Concours D’Elegance is a highlight on our annual calendar and is a time when our members get to really show off their bikes, not only amongst each other, but also to the general public. The 2018 Concours D’Elegance during the event of the 2018 Wing Fling, once again, was much more than a trophy and a pat on the back. The awards process is...

Read More

2018 Wing Fling

Written by Amorita Engelbrecht Sondag 14 Oktober Met twee wiele, drie wiele, op 'n sleepwa, en met die trein kom almal sonder te veel probleme in Caledon.  Ons is net 68 km ver. Mens mis eintlik die ver ry, oorslaap en baie pret op die lang pad, maar die teruggaan is darem lekker net so oor die berg!  Peet van Walvisbaai het by ons oorgeslaap, en toe ons vroeg klaar is, besluit die manne ons ry sonder om vir Kraai te wag. Hy sê hy sal ons opvang, wat toe nie gebeur het nie.  Ons is weg uit Gordonsbaai voor...

Read More