SOLD: Trike trailer only
Price R19 000 Location De Doorns Contact James Steenkamp on 082 777 8843 More photos Click HERE









Price R19 000 Location De Doorns Contact James Steenkamp on 082 777 8843 More photos Click HERE
SOLD SOLD SOLD Year 2004 Model 1800 GL Odometer 42 572 km Extras Bike: Full dust cover; front wheel tri-colour Ring of Fire; rear wheel Ring of Fire (red); additional daylight driving lights; headlight driving/park LED strips; rear passenger armrest with cupholder; warning/park rear trunk flash LED strip; 3-switch crome light controller; trunk mirror with light; trailer towbar; trunk chrome carrier; air intake and flicker light (add-ons); and rear-seat wind deflector. Extras: Spare rear rim with tyre (used), and extra front tyre (new) available at R5 000. Colour Ivory white Condition Excellent Price R150 000 Location Witbank, Mpumalanga Contact Gerhard...
SOLD SOLD SOLD Year 2003 Model GL1800 Odometer 51 012 miles Colour Red and silver Condition Excellent Price R280 000 o.n.o. Location Bassonia, Johannesburg Contact Jaap Grobler More photos Click HERE
Written by Amorita Engelbrecht Dit is ons eerste oornag sedert Maart, en ons kan nie wag om die lang pad te vat op die Wing nie. Die weervoorspelling sê dit gaan Vrydag reën in Gordonsbaai, maar ons ou mense skrik mos nie vir water nie, ons het immers al voorheen vir 7 ure in gietende reën gery van Worcester tot Jeffreysbaai. Gerdus en James en hul metgeselle en Johan Hattingh en Boet en Renthia het 'n lang naweek gemaak en Donderdag aand in die Piekenierskloof Country Lodge en op Clanwilliam al gaan oorgeslaap, of dalk was hulle bang vir...
Written by Amorita Engelbrecht Ons was in Oktober 2019 laas op ons Wing. Moes wag vir 'n nuwe waterpomp en het ook gesukkel met 'n hoeklig wat aanhou doodgaan het, so ons het baie uitgesien na die naweek by die Marriott Hotel in Saldanha. Ons het besluit om nie saam met die groep vir ontbyt na Bellville te gaan nie, maar hulle op pad na Langebaan te kry. Was lui om vroeër op te staan! By die Weskus Petrostasie kry ons vir Pieter en Marietjie, ook hulle seun Wynand; hy het heen en weer gery om video's van die groep...
Hello to all the Wing Riders On behalf of the Western Cape Chapter committee members, I want to wish you all a very prosperous 2020 and may it be a great year for all of you. We have already shared the official events calendar for this year and a number of these events are in the final stages of planning. Please make a note in your diaries of these dates. (The Western Cape Chapter year planner appears below for easy reference.) We take this opportunity to also welcome new members that have joined us recently as well as those joining...
Written by Amorita Engelbrecht The gale-force southeaster has been torturing us for a week, so chances of going on the run with our Wing was becoming slimmer every day! Rain was also predicted, so André decided the car was the best option. We turned up at the meeting place, but after waiting for the rest for more than half an hour, we realised that something was wrong. The group apparently forgot that we were also going and left a bit earlier! After contacting Igsaan, we heard that they were already at Betty's Bay and we decided to meet them at...
Written by Amorita Engelbrecht Feroza het oral gesoek en toe dié lekker plekkie gevind. Ons hou al die hele week die weer dop; dit lyk of dit die naweek gaan reën in Elgin - moeilik om te glo aangesien dit aan hierdie kant van die berg al so warm is! Ons besluit om maar met die motor te gaan, daar is ook 'n stukkie grondpad waarvoor ek maar versigtig is! Goeie besluit, want Saterdagoggend word ons wakker met 'n tierende suidoos wat waai, nie 'n manier wat ek op die Wing klim nie. We still had to do our weekly...
Vrydag, 4 Oktober 2019 Ons ontmoet almal by Alzu en eet by Spur. Na ete pak ons die pad aan Barberton toe. Dis vrekwarm met ons aankoms daar en ons kry ietsie te drinke. Die mooiste uitsig begroet ons op die pas buite Barberton. Ons ry maar stop-stop. In Witrivier stop ons die laaste keer vir petrol en vinnige vingeretetjie. Anton drink die laaste bietjie koffie – al wil niemand glo dat dit net koffie is nie. Ons bereik ons finale bestemming omtrent 16:30. Lieflike lugversorgde kamer begroet ons. Die groot uitpak begin. Daarna is ons almal rustig onder...
Designed and maintained by Suzette Grobler