Central Chapter’s Mystery Run: 18 & 19 March 2023
Written by Joekie du Toit Jippie! … Wat ‘n naweek! … Wat ‘n rit!… Wat ‘n Gold Wing! Wat ‘n groep fantastiese Wing Riders! Maar wag, laat ek by die begin begin. Die 24 ste Februarie pos Suzette vir ons ‘n uitnodiging na ‘n MYSTERY RUN toe: Een aand oorslaap, twee stoppe en omtrent 700 km lank. Teen die 8 ste Maart, laat weet Barbara vir ons dat die oornag lodge vol bespreek is, dat daar waar ons heen gaan, ons moet bike covers asook Peaceful Sleep saamneem. O genade, waarheen vat hierdie vrou ons?! Vrydag, die 17de, word daar allerhande truuks uitgehaal om Barbara te...



