Western Cape Chapter – Year-end function: 19 to 21 November 2021
Vrydag, 19 November 2021 Soos gewoonlik hou ons die weervoorspelling dop vir die naweek en dit lyk of dit Saterdag liggies kan reën in Arniston met wind wat ook voorspel word. Soos te wagte, het die meerderheid dus maar hulle vier wiele nader getrek! Gelukkig het 'n paar dapper siele ons Wing Riders se naam hoog gehou en met hulle Wings gekom. Ek dink hulle moet eerder WIND Riders genoem word! 🤣 Ons vriende kom so stuk-stuk aan. Ons gesels asof ons mekaar jare laas gesien het hoewel die Wing Fling net meer as 'n maand gelede was. Die hotel is soos...






