








Written by Amorita Engelbrecht Feroza het oral gesoek en toe dié lekker plekkie gevind. Ons hou al die hele week die weer dop; dit lyk of dit die naweek gaan reën in Elgin - moeilik om te glo aangesien dit aan hierdie kant van die berg al so warm is! Ons besluit om maar met die motor te gaan, daar is ook 'n stukkie grondpad waarvoor ek maar versigtig is! Goeie besluit, want Saterdagoggend word ons wakker met 'n tierende suidoos wat waai, nie 'n manier wat ek op die Wing klim nie. We still had to do our weekly...
Vrydag, 4 Oktober 2019 Ons ontmoet almal by Alzu en eet by Spur. Na ete pak ons die pad aan Barberton toe. Dis vrekwarm met ons aankoms daar en ons kry ietsie te drinke. Die mooiste uitsig begroet ons op die pas buite Barberton. Ons ry maar stop-stop. In Witrivier stop ons die laaste keer vir petrol en vinnige vingeretetjie. Anton drink die laaste bietjie koffie – al wil niemand glo dat dit net koffie is nie. Ons bereik ons finale bestemming omtrent 16:30. Lieflike lugversorgde kamer begroet ons. Die groot uitpak begin. Daarna is ons almal rustig onder...
Vrydag, 4 Oktober 2019 Dit is koel en windstil toe ons om 4 v.m. uit Gordonsbaai vertrek. By Worcester kry ons vir Wynand en Anna en Willie en Magdalena. As ons net 'n paar minute gewag het, was Boet en Renthia ook by ons. Hulle het darem gou by ons aangesluit. Net buite Laingsburg stop 'n verkeersman ons, Wynand het besluit hy hou sommer verby, gelukkig was al ons papiere in orde. Ons eet by Drie Susters. Dit is nog steeds koel, met die wind wat effens opkom. Die veld is bitter droog. 'n Vorige keer toe ons hier verby...
I am looking for a J&M open-face helmet headset that will fit to the standard GL1500 (5 point) audio cables. Can anyone help me please? Johann Crafford johanncraf@yahoo.com 0820901467
Model: 2010 Extras: Driver backrest. ± R90 000 worth of chrome accessories. Odometer: 10 200 km km Condition: Spotless Price: R350 000 Location: Elsburg, East Rand Contact: Anton Rademeyer 083 562 1966
Written by Amorita Engelbrecht Na reën en wind is Sondag stil maar yskoud. By Somerset-Wes voel dit of ons yspakke op ons knieë het! Ons kry vir Johan Hattingh langs die pad. Ek sê nogal vir André sy hande kry nie koud nie; sy Wing se handvatsels word mos warm. Ons s'n is al dood van die koue. Nee, sê hy, toe ons afklim by Swartland petrolstasie – hy het al wat ‘n knop is gedruk en getrek, maar kon niks regkry nie! Nadat hy die handleiding bestudeer het, het hy die regte knop gekry! "When all else fails ...!" Naby...
NEWSLETTER JULY 2019 It looks and feels as if we are going to have a long winter. Mid-June, we had the first heavy rainfall and I believe it did affect the Western Cape badly. I would like to take this opportunity to thank Delphius for being instrumental in getting all the new members on board with Wing Riders SA. We hope to see these members at our Chapter runs on 21 July 2019 and at Chapter AGM on 17 August 2019. We wish all the Wing Riders a speedy recovery and may your health go from strength to strength. They...
Designed and maintained by Suzette Grobler