2021 Wing Fling – written by Amorita Engelbrecht & Cynthia le Roux

Sondag 3 Oktober 'n Woeste suidooster waai Woensdag en Donderdag in Gordonsbaai, reën word vir later in die week voorspel, dus ry Johan Hattingh al Donderdag; hy het genoeg gehad van die nat Kaap!  Die komitee is ook vroeër weg om dinge reg te kry. Gerdus en Cynthia het via Addo na Knysna gegaan (lekker lang vakansie) en Peet het ook so kuier-kuier veilig uit Walvisbaai aangekom. Ons vertrek op 'n yskoue, windstil dag en kry vir Kraai, Peet en Wynand en Jana by die petrolstasie. Die wêreld is grasgroen en die damme vol na ons winter, voorwaar 'n seën!...

Read More

2019 Wing Fling – written by Cecile Rademeyer

  Vrydag, 4 Oktober 2019 Ons ontmoet almal by Alzu en eet by Spur. Na ete pak ons die pad aan Barberton toe. Dis vrekwarm met ons aankoms daar en ons kry ietsie te drinke. Die mooiste uitsig begroet ons op die pas buite Barberton. Ons ry maar stop-stop. In Witrivier stop ons die laaste keer vir petrol en vinnige vingeretetjie. Anton drink die laaste bietjie koffie – al wil niemand glo dat dit net koffie is nie. Ons bereik ons finale bestemming omtrent 16:30. Lieflike lugversorgde kamer begroet ons. Die groot uitpak begin. Daarna is ons almal rustig onder...

Read More

2019 Wing Fling – written by Amorita Engelbrecht

Vrydag, 4 Oktober 2019 Dit is koel en windstil toe ons om 4 v.m. uit Gordonsbaai vertrek. By Worcester kry ons vir Wynand en Anna en Willie en Magdalena. As ons net 'n paar minute gewag het, was Boet en Renthia ook by ons.  Hulle het darem gou by ons aangesluit. Net buite Laingsburg stop 'n verkeersman ons, Wynand het besluit hy hou sommer verby, gelukkig was al ons papiere in orde. Ons eet by Drie Susters. Dit is nog steeds koel, met die wind wat effens opkom. Die veld is bitter droog. 'n Vorige keer toe ons hier verby...

Read More

2018 Wing Fling Awards and Trophies

Wing Riders of South Africa prides itself on riding the best touring bikes ever made. These bikes are not only amazing machines to own and ride, but are absolute show-stoppers when displayed in public. The annual Concours D’Elegance is a highlight on our annual calendar and is a time when our members get to really show off their bikes, not only amongst each other, but also to the general public. The 2018 Concours D’Elegance during the event of the 2018 Wing Fling, once again, was much more than a trophy and a pat on the back. The awards process is...

Read More

2018 Wing Fling

Written by Amorita Engelbrecht Sondag 14 Oktober Met twee wiele, drie wiele, op 'n sleepwa, en met die trein kom almal sonder te veel probleme in Caledon.  Ons is net 68 km ver. Mens mis eintlik die ver ry, oorslaap en baie pret op die lang pad, maar die teruggaan is darem lekker net so oor die berg!  Peet van Walvisbaai het by ons oorgeslaap, en toe ons vroeg klaar is, besluit die manne ons ry sonder om vir Kraai te wag. Hy sê hy sal ons opvang, wat toe nie gebeur het nie.  Ons is weg uit Gordonsbaai voor...

Read More

2018 Mini Wing Fling to Kakamas

  On Thursday, 26 April 2018, members of Central Chapter departed from Comaro Street in Johannesburg South, and members of Western Cape Chapter departed from Cape Town and surrounds to travel to the Mini Wing Fling which was held in Kakamas. Central Chapter travelled to Kimberley for their overnight stay and WC Chapter to Calvinia. Old friends met up at Dick and Meisie Venter's hotel, Kalahari Gateway in Kakamas, during the late afternoon on Friday, 27 April 2018, and enjoyed a delicious braai for dinner. The food was excellent every day of our stay! Thank you, once again. On Saturday,...

Read More

2017 Wing Fling Awards and Trophies

Awards and trophies are not just about a pat on the back or a quick ego boost. They are about recognising and rewarding the efforts of individual Wing Riders who simply did the best in certain categories. In all the categories, it was extremely hard, not only to choose the three most outstanding contestants, but to reach a conclusion as to the final winners, took long hours of deliberation and consideration. We should always keep in mind why we own the best bike in the world ... to ride. We should always remember that we belong to this amazing club ......

Read More

2017 Wing Fling

Written by Amorita Engelbrecht (Western Cape Chapter) Ons slaap Woensdagaand oor op Worcester, anders moes ons Donderdagoggend om 4:30 uit Gordonsbaai vertrek het. Krish en Gail het so 'n goeie naam by die Casino dat hy vir ons 'n baie goeie afslag gekry het vir die nag. Ons eet aandete by die Casino en gaan slaap vroeg. Donderdagoggend sluit Kraai Krige by ons aan, hy het sowaar natgereën op pad, terwyl Ceraj en Igsaan-hulle ook later bykom. Dit is baie koud tot op Laingsburg, maar windstil, wat vir my altyd 'n bonus is! Ek neem nog aan dat ons ontbyt...

Read More