WC Chapter: Run to Sandown Blues, Kleinmond, 28 February 2021

Written by Amorita Engelbrecht Toe kies ons Kapenaars die warmste en winderigste dag dié somer om op die Wings te klim! Ek bly hoop dat André sal sê ons kan met die kar ry, maar as ek enigsins kla oor die weer, sê hy dat hy die Wing gaan verkoop, en wil ek nou dít op my gewete hê?!  Op pad na ons bymekaarkomplek waai die wind só sterk dat ek amper gevra het of hy my nie kan terugvat huistoe nie, maar ek byt maar vas en klou. By die garage is daar al 'n hele groep mense. Wynand...

Read More

SOLD: 2007 HONDA GOLD WING 1800 GL

SOLD SOLD SOLD Year  2007 Model 1800 GL Odometer 97 076 miles Accessories Bike comes with GPS Towbar included Chrome fittings on: Taillights Side panniers 2 aerials Carrier on the back pannier Armrest Backrest Cruiser pegs shark fins on fenders Ring of fire Spotlights in chrome fitting Headlight covers Chrome accents on mirrors Chrome accent on front bumper Chrome side stand, also wider Back wheel chrome accent on side of black disc Colour Blue Condition Excellent - concourse condition Price R165 000 Location Cape Town Contact Krish Naidoo - 078 031 3283  More photos Click HERE  

Read More

President’s Chat – 24 December 2020

As this disaster that is 2020 draws to a close, we look back and think of generally speaking how lucky we all were, and how difficult it is for others who have lost loved ones, their livelihoods, their homes and cars, their self-respect, etc., all due to the Covid-19 pandemic. As Wing Riders, we don't always realise how fortunate we are to have an organisation such as the Wing Riders which has for many of us, come to represent an extended family, sharing passions and friendships. A collective shoulder to cry on, an ear that listens, a group that shares...

Read More

Western Cape Chapter: Weekend run to Arniston, 20 to 22 November 2020

Written by Amorita Engelbrecht André begin ewe gewillig die Wing opvryf vir die naweek, terwyl ek die weer dophou. Dit lyk of die wind heel naweek in Arniston gaan waai en dit gaan 33 grade wees Vrydag in Worcester, waar ons bymekaar moet kom. Toe besluit ons, nee wat, ons is te lui of te lief vir ons gerief. Dié naweek kan die Wing maar sy vlerkies toevou. Ons is darem nie die enigste op vier wiele nie. Daar is ander ook wat weens gesondheid of 'n Wing wat onder konstruksie tans is, met motors moet kom. Ons ry verby...

Read More

Western Cape Chapter: Weekend run to Namaqua Lodge, 9 to 11 October 2020

Written by Amorita Engelbrecht   Dit is ons eerste oornag sedert Maart, en ons kan nie wag om die lang pad te vat op die Wing nie.  Die weervoorspelling sê dit gaan Vrydag reën in Gordonsbaai, maar ons ou mense skrik mos nie vir water nie, ons het immers al voorheen vir 7 ure in gietende reën gery van Worcester tot Jeffreysbaai. Gerdus en James en hul metgeselle en Johan Hattingh en Boet en Renthia het 'n lang naweek gemaak en Donderdag aand in die Piekenierskloof Country Lodge en op Clanwilliam al gaan oorgeslaap, of dalk was hulle bang vir...

Read More

Western Cape Chapter: Run to Saldanha Bay, 21 and 22 March 2020

Written by Amorita Engelbrecht Ons was in Oktober 2019 laas op ons Wing. Moes wag vir 'n nuwe waterpomp en het ook gesukkel met 'n hoeklig wat aanhou doodgaan het, so ons het baie uitgesien na die naweek by die Marriott Hotel in Saldanha.  Ons het besluit om nie saam met die groep vir ontbyt na Bellville te gaan nie, maar hulle op pad na Langebaan te kry. Was lui om vroeër op te staan!  By die Weskus Petrostasie kry ons vir Pieter en Marietjie, ook hulle seun Wynand; hy het heen en weer gery om video's van die groep...

Read More