Western Cape Chapter: 2018 Year-end function and AGM
Geskryf deur Amorita Engelbrecht Die komitee het besluit dat ons gans te min kuier en dus het ons Algemene Jaarvergadering en jaareindfunksie by die Protea Hotel in Saldanha plaasgevind. Dit beteken 'n oorslaap. Ons weet die ekonomie kou maar en almal sal dit nie kan bywoon nie, maar ons kan darem ons Weskus-vriende ook tegemoet kom. 'n Groep slaap sommer van Vrydagaand af oor – maak dit 'n lekker lang naweek! Die hotel kyk uit oor die see. Ons kamer is lekker ingerig met 'n handdoek, in die vorm van 'n swaan, op die bed en ek wens sommer ons...









