2017 Wing Fling

Written by Amorita Engelbrecht (Western Cape Chapter) Ons slaap Woensdagaand oor op Worcester, anders moes ons Donderdagoggend om 4:30 uit Gordonsbaai vertrek het. Krish en Gail het so 'n goeie naam by die Casino dat hy vir ons 'n baie goeie afslag gekry het vir die nag. Ons eet aandete by die Casino en gaan slaap vroeg. Donderdagoggend sluit Kraai Krige by ons aan, hy het sowaar natgere├źn op pad, terwyl Ceraj en Igsaan-hulle ook later bykom. Dit is baie koud tot op Laingsburg, maar windstil, wat vir my altyd 'n bonus is! Ek neem nog aan dat ons ontbyt...

Read More

2017 Wing Fling – Exploring the Eastern Free State and Runs

During the 2017 Wing Fling, members went on two runs, one on Monday, 16 October 2017, and the other on Tuesday, 17 October 2017. Details of the runs, are at the bottom of this post.   BERGVILLE EXPLORER RUN Bethlehem to Bingelela Restaurant in Bergville on Monday 16 October 2017   General On this run we will riding from Bethlehem, to Clarens, through Golden Gate National Park, and then past the Sterkfontein Dam, through the Oliviershoek Pass to the Bingelela Country Restaurant just outside Bergville in KZN. A note on the condition of the roads: We drove these roads about...

Read More