Western Cape Chapter: Year-end function, Kunguru Lodge, Elgin, 16 and 17 November 2019

Written by Amorita Engelbrecht Feroza het oral gesoek en toe dié lekker plekkie gevind. Ons hou al die hele week die weer dop; dit lyk of dit die naweek gaan reën in Elgin - moeilik om te glo aangesien dit aan hierdie kant van die berg al so warm is!  Ons besluit om maar met die motor te gaan, daar is ook 'n stukkie grondpad waarvoor ek maar versigtig is!  Goeie besluit, want Saterdagoggend word ons wakker met 'n tierende suidoos wat waai, nie 'n manier wat ek op die Wing klim nie. We still had to do our weekly...

Read More

2019 Wing Fling – written by Cecile Rademeyer

  Vrydag, 4 Oktober 2019 Ons ontmoet almal by Alzu en eet by Spur. Na ete pak ons die pad aan Barberton toe. Dis vrekwarm met ons aankoms daar en ons kry ietsie te drinke. Die mooiste uitsig begroet ons op die pas buite Barberton. Ons ry maar stop-stop. In Witrivier stop ons die laaste keer vir petrol en vinnige vingeretetjie. Anton drink die laaste bietjie koffie – al wil niemand glo dat dit net koffie is nie. Ons bereik ons finale bestemming omtrent 16:30. Lieflike lugversorgde kamer begroet ons. Die groot uitpak begin. Daarna is ons almal rustig onder...

Read More

2019 Wing Fling – written by Amorita Engelbrecht

Vrydag, 4 Oktober 2019 Dit is koel en windstil toe ons om 4 v.m. uit Gordonsbaai vertrek. By Worcester kry ons vir Wynand en Anna en Willie en Magdalena. As ons net 'n paar minute gewag het, was Boet en Renthia ook by ons.  Hulle het darem gou by ons aangesluit. Net buite Laingsburg stop 'n verkeersman ons, Wynand het besluit hy hou sommer verby, gelukkig was al ons papiere in orde. Ons eet by Drie Susters. Dit is nog steeds koel, met die wind wat effens opkom. Die veld is bitter droog. 'n Vorige keer toe ons hier verby...

Read More

SOLD: 2005 Honda Gold Wing GL1800 (30th edition standard)

SOLD SOLD SOLD Year  2005 Model GL1800 (30th edition standard) Odometer 33493 miles (± 53588 km) Colour White Extras Included in the price are two Shark Evolution helmets (1 Small, 1 XL) fitted with two Interphone F3 XT rider to passenger communication system. Also, other rider apparel to choose from. Condition Excellent Price R135 000 Location South Port, KZN (9 km before Port Shepstone) Contact Jannie Coetsee on 076 945 8628 More photos Click HERE  

Read More

SOLD: 2006 Honda Gold Wing GL1800 trike and two trailers

SOLD This trike won the Wing Riders SA 2018 Concours D’Elegance with the first (Gold) prize. Year  2006 Model GL1800 Odometer 24 000 miles Colour Gold Extras Two trailers: One to tow behind Gold Wing and one to load the Gold Wing on; several chrome and lights. Condition Excellent Price R350 000 negotiable Location Worcester, Western Cape Contact James Steenkamp on +27 82 777 8843

Read More

Western Cape Chapter: Run to Piekenierskloof on 21 July 2019

Written by Amorita Engelbrecht Na reën en wind is Sondag stil maar yskoud.  By Somerset-Wes voel dit of ons yspakke op ons knieë het!  Ons kry vir Johan Hattingh langs die pad. Ek sê nogal vir André sy hande kry nie koud nie; sy Wing se handvatsels word mos warm. Ons s'n is al dood van die koue. Nee, sê hy, toe ons afklim by Swartland petrolstasie – hy het al wat ‘n knop is gedruk en getrek, maar kon niks regkry nie! Nadat hy die handleiding bestudeer het, het hy die regte knop gekry!  "When all else fails ...!" Naby...

Read More