WC Chapter: Run to George, 21 to 24 March 2019

Our weekend started off with an arrangement to meet at Buffelsjag for breakfast at 10:30 a.m. on Thursday, 21st March. André and Amorita had left early the morning and was there well before the meeting time and we agreed for him to carry on. Donny and Suzette were so eager to get to George, they missed the breakfast. Delphius decided to leave that same morning from Calvinia, and that was 800 km from George, so he was not going to make breakfast. Great ride to George, with roadworks along the way. On arrival at Loerie Guest Lodge, we met up...

Read More

Western Cape Chapter: Run to Saldanha Bay on 17 February 2019

Written by / geskryf deur Amorita Engelbrecht Wat sal ons nie alles doen vir die Wing Riders nie! Ons staan om 5 v.m. in Gordonsbaai op. André wil seker maak ons is betyds by ons bymekaarkomplek in Melkbosstrand. Dit is lekker koel en windstil. Dit is verbasend hoeveel verkeer daar om 6 v.m. op 'n Sondag op die pad is. Ons is sowaar eerste, 'n halfuur te vroeg, die hoenders het sopas opgestaan! Ons het net afgeklim toe kom Kraai aangevlieg, ons drink koffie en kry die eerste geselsies agter die rug. Die res kom so stuk-stuk aan. Feroza bederf...

Read More

Western Cape Chapter: Progressive run, Worcester – Malmesbury, 20 January 2019

Written by Amorita Engelbrecht André was nie lus vir 'n warm vrou op die Wing in warm Worcester nie, so ons is direk na Malmesbury, en weet dus nie wat die res in Worcester gedoen het nie.  Dit was 'n heerlike rit van Gordonsbaai tot in Malmesbury, lekker koel en windstil.  In Malmesbury was Deon en Lizbe al slaggereed vir die Gold Wing-inval.  Ons het lekker gesels terwyl ons vir die res gewag het. Igsaan en Feroza daag later op met 'n versameling heerlike samoosas. Ons het sommer dadelik begin proe. Na 'n veilige maar warm rit, kom die res...

Read More

Western Cape Chapter: 2018 Year-end function and AGM

Geskryf deur Amorita Engelbrecht Die komitee het besluit dat ons gans te min kuier en dus het ons Algemene Jaarvergadering en jaareindfunksie by die Protea Hotel in Saldanha plaasgevind. Dit beteken 'n oorslaap. Ons weet die ekonomie kou maar en almal sal dit nie kan bywoon nie, maar ons kan darem ons Weskus-vriende ook tegemoet kom. 'n Groep slaap sommer van Vrydagaand af oor – maak dit 'n lekker lang naweek! Die hotel kyk uit oor die see. Ons kamer is lekker ingerig met 'n handdoek, in die vorm van 'n swaan, op die bed en ek wens sommer ons...

Read More

Western Cape Chapter run: Rooi-Els, 18 August 2018

Geskryf deur Boet van der Merwe Tydens ons laaste vergadering is besluit om die maandrit vanaf Sondag- na Saterdagoggend te skuif, en dan die bekendstelling van die 2018 Gold Wing te Honda Tygerberg by te woon. Baie lede het besluit om liewer direk die middag by Honda bymekaar te kom. Toe ek by die bymekaarkomplek aankom, het Kraai en die Nobles al vir my gewag. Percy en Elizabeth Bernstein het hulle ook by ons gevoeg. Toe dit duidelik word dat geen ander lede ons gaan ontmoet nie, het ons na Rooi-Els vertrek. Ons het via Gordonsbaai en Clarenceweg gery. Die...

Read More

Western Cape Chapter run: Lambertsbaai on 20 to 22 July 2018

Geskryf deur Amorita Engelbrecht Ons Wing is nog steeds in die proses om gediens te word – ek dink André sien nie kans vir die koue garage saans nie. Nogal jammer, want Vrydag is toe 'n lieflike dag vir 'n rit!  Die velde is oral mooi groen na die droë somer. By Kardoesie, bo by Piekenierskloofpas, is daar al 'n plaat oranje Namakwalandse madeliefies.  Ook langs die pad by Clanwilliam steek die blomme hulle koppies uit, en hoe wonderlik om die dam so vol te sien, met glads 'n sluis oop, nadat hy omtrent leeg was toe ons Kakamas toe...

Read More

Western Cape Chapter run: Helpende Handjies in Montagu on 24 June 2018

Geskryf deur Amorita Engelbrecht André is besig om ons Wing te diens, dus is ons met vier wiele op pad. Dit is bewolk en koud en van Stellenbosch tot voor die tonnel reën dit liggies.  By Worcester kry ons vir Krish, John Dreyer, die Nobles en Ceraj en Nazli, asook 'n paar van die plaaslike motorfietsklub.  Dit lyk my die skoolvakansie en winterweer het ons maar redelik uitgedun! Daar is besluit om KFC by Robertson te koop vir die kinders, so ons en Richard-hulle ry solank. Die pad is besig met haastige mense; die padwerke by Ashton en in die...

Read More

Western Cape Chapter: Run to Kleinmond on 19 May 2018

Verslag geskryf deur Amorita Engelbrecht Ons wag al lank vir 'n lekker bui reën, en dit lyk of dit die naweek kan gebeur!  Ons hou heel Saterdag- en Sondagoggend vroeg vir Krish op datum oor hoe dit hier in Gordonsbaai lyk – dit is waar ons bymekaar sal kom.  Dit is toe koel en bewolk, maar dit lyk nie of daar enige druppels gaan val nie.  By die petrolstasie is dit ons, Krish-hulle, die Taljaards en die verrassing toe Greg Franciscus saam met die Naidoos arriveer, nogal op 'n 1500 Wing!  Op pad sluit Johan Hattingh en Heinrich Baadjies by...

Read More

2018 Mini Wing Fling to Kakamas

  On Thursday, 26 April 2018, members of Central Chapter departed from Comaro Street in Johannesburg South, and members of Western Cape Chapter departed from Cape Town and surrounds to travel to the Mini Wing Fling which was held in Kakamas. Central Chapter travelled to Kimberley for their overnight stay and WC Chapter to Calvinia. Old friends met up at Dick and Meisie Venter's hotel, Kalahari Gateway in Kakamas, during the late afternoon on Friday, 27 April 2018, and enjoyed a delicious braai for dinner. The food was excellent every day of our stay! Thank you, once again. On Saturday,...

Read More